Syngenta

A big, very big thank you to Sarel. Jy was awesome. Dit is die klein dingetjies wat tel wat groot suksesse het wat ‘n impak maak en mense laat onthou.


Vanaf die inryg van die tekkies tot by die snack packs, Annie se verjaarsdag koek, en toe kroon jy dit nog met die Pizzas laat aand to almal half hongeren koud was en toe party almal weer tot laat nag. Jy en jou span het aan alles gedink, tot die musiek was so! lekker.


Weereens ‘n groot dankie. Hou so aan.


Dottie Pienaar

Previous

VOX Telecom

Thank you very much for an awesome day out with th...
Next

Knekt

“It is an absolute privilege to have Namaste arran...